Lagoon Bowling Club
Contact us
Die WatergatVictory EstatesAida Langebaan
Die Rolbalklub nooi belangstellendes uit om te kom rolbal speel. Tabs in normaalweg op Maandae, Woensdae en Saterdag middae. [13:30 vir 14:00] / Bowlers or persons interested in playing Bowls, should visit us for an amazing experience. Free coaching is available on Friday afternoons at 15:00 [weather permitting]. Kom geniet die rolbal!

Dames wat rolbal kom ervaar het op Dinsdag 3 Desember 2019. Hullle gaan 'n span inskryf vir die besigheidsliga volgende jaar. Hulle het hulle baie geniet!

Please note that coaching [no charge] of new bowlers takes place at 15:00 every Friday [weather permitting] at the club. Coaching is free. Gratis vir diegene wat wil leer hoe om rolbal te speel
Kontak vir Leon Mare vir meer besonderhede. Sy nommer is 082 851 7197

Contact us | Register on our distribution list | Site Map | Document reader | Change web